Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
Nuwe verslag toon US se bydrae tot “die Afrika wat ons wil hê”

Nuwe verslag toon US se bydrae tot “die Afrika wat ons wil hê”

Die Universiteit Stellenbosch (US) se heel eerste jaarverslag oor volhoubare ontwikkeling is amptelik in Maart 2023 bekend gestel. Dit het saamgeval met die...

Lees verder
’n Dag in die lewe: Dr Jill Ryan

’n Dag in die lewe: Dr Jill Ryan

Sedert Dr Jill Ryan by die Universiteit Stellenbosch (US) se Eenheid vir Gelykwaardigheid begin werk het, is sy ’n uitgesproke stem teen geslagsgebaseerde...

Lees verder
US die gehalteversekeraar van internasionale skoolverlaterskwalifikasie IEB ISS

US die gehalteversekeraar van internasionale skoolverlaterskwalifikasie IEB ISS

Die Eenheid vir Internasionale Kwalifikasies by die Universiteit Stellenbosch is die eksterne gehalteversekeraar van die eerste Afrikagerigte internasionale...

Lees verder
ADA maak reg vir megawinterskool

ADA maak reg vir megawinterskool

Die Afrika Doktorale Akademie (ADA) was bly om vir sy somerskool in Januarie 2023 na kontakvorm te kon terugkeer, en is druk aan die voorberei vir 'n mega-...

Lees verder
Geesdrif vir Inheemse Vrugte Lei tot ʼn Volhoubare en Gesonde Teelyn

Geesdrif vir Inheemse Vrugte Lei tot ʼn Volhoubare en Gesonde Teelyn

​Utamu is die nuwe spelwisselaar in die teebedryf. Dr Trust Phukwa, PhD-graduandus in voedselwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), het sy geesdrif...

Lees verder
Plaaslike nuus in die kollig by die  Departement Joernalistiek se Persvryheidsdag-viering

Plaaslike nuus in die kollig by die Departement Joernalistiek se Persvryheidsdag-viering

"Buitengewone bewerings vereis buitengewone bewyse."

Dit is wat Nathan Geffen, redakteur van die nuusagentskap GroundUp, gesê het oor die benadering wat hulle...

Lees verder