Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
ʼn Dag in die lewe: Zanele Mdodana

ʼn Dag in die lewe: Zanele Mdodana

​Sport was nog altyd Zanele Mdodana se eerste liefde en dit is hoekom sy die geleentheid aangegryp het om hoofafrigter van Maties Netbal te word toe dié pos...

Lees verder
ʼn Dag in die lewe: Dr Liela Groenewald

ʼn Dag in die lewe: Dr Liela Groenewald

​As die naam Liela Groenewald ʼn klokkie lui, kan dit dalk wees omdat jy haar al by ʼn musiekfees sien optree het of een van haar roerende liedjies oor die radio...

Lees verder
Passie vir transformasie inspireer Prof Fataar se leierskap

Passie vir transformasie inspireer Prof Fataar se leierskap

​Die eerste ding wat 'n mens van prof Aslam Fataar tref wanneer jy by sy kantoor instap, is sy energie. Hy praat vinnig en vurig en verander seepglad van...

Lees verder
Beter ondersteuning vir swanger vroue nodig om FASA te voorkom

Beter ondersteuning vir swanger vroue nodig om FASA te voorkom

Fetale alkohol-spektrumafwykings (FASA) – 'n groep toestande wat deur fisieke, verstandelike en gedragsafwysings geklassifiseer word en wat as gevolg van...

Lees verder
ʼn Dag in die lewe: Justin Alberts

ʼn Dag in die lewe: Justin Alberts

​Ons het Mei met die viering van Werkersdag ingelui en ons dra hierdie reeks artikels op aan ons personeel en hul belangrike bydrae tot die Universiteit...

Lees verder
Da Vinci-robot plaas Tygerberg aan voorpunt van chirurgie-opleiding

Da Vinci-robot plaas Tygerberg aan voorpunt van chirurgie-opleiding

Die toekoms van gevorderde chirurgiese operasies lê ongetwyfeld in tegnologie en toenemend in die gebruik van robotika vir ingewikkelde chirurgiese prosedures...

Lees verder