Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
Leksikografiestudent ontvang gesogte Kanadese navorsingstoekenning

Leksikografiestudent ontvang gesogte Kanadese navorsingstoekenning

​Me Mmanape Hlungwane, 'n PhD-student in die Departement Afrikaans en Nederlands, het onlangs die gesogte MITACS Globalink Navorsingstoekenning ontvang...

Lees verder
ʼn Dag in die lewe: August Engelbrecht

ʼn Dag in die lewe: August Engelbrecht

​Ons het Mei met die gedenking van Werkersdag ingelui en ons dra hierdie reeks artikels op aan ons personeel en hul belangrike bydrae tot die US. In hierdie...

Lees verder
Akademieskap van Onderrig en Leer-kortkursus

Akademieskap van Onderrig en Leer-kortkursus

Navorsing vir jou OLA*

Akademieskap van Onderrig en Leer-kortkursus

In hierdie nuwe hibridiese US-kortkursus leer jy:

•hoe om jou navorsingsvraag te verfyn;•hoe...

Lees verder
Eerstejaars-prestasietoekennings | IiMbasa zokuWonga iMpumelelo yaBafundi boNyaka wokuqala | 2023

Eerstejaars-prestasietoekennings | IiMbasa zokuWonga iMpumelelo yaBafundi boNyaka wokuqala | 2023

Eerstejaarsprestasietoekennings​IiMbasa zokuWonga iMpumelelo yaBafundi boNyaka wokuqalaFirst-year Achievement Awards2023

Eerstejaarsprestasietoekennings

Die...

Lees verder
Voor hul tyd gesterf: Stellenbosch-kenner voeg stem by beroep vir optrede om geestes-gesondheidsverwante sterftes te voorkom

Voor hul tyd gesterf: Stellenbosch-kenner voeg stem by beroep vir optrede om geestes-gesondheidsverwante sterftes te voorkom

​ʼn Bekende psigiater van die Universiteit Stellenbosch (US) is deel van ʼn internasionale groep kenners wat ʼn beroep vir radikale optrede doen om ʼn einde aan...

Lees verder
Kweek ‘GRIT’ vir 'n lewe van sukses

Kweek ‘GRIT’ vir 'n lewe van sukses

Die Luister, Lewe en Leer (LLL)-program het onlangs 'n werkswinkel vir studente aangebied oor hoe om 'GRIT' vir sukses te bou. Met hierdie geleentheid het...

Lees verder