Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
Kleinseun wen Van der Walt-medalje as beste rekenaarwetenskapstudent by US

Kleinseun wen Van der Walt-medalje as beste rekenaarwetenskapstudent by US

​Emil van der Walt het geskiedenis gemaak toe hy die Van der Walt-medalje ontvang het as 2022 se beste derdejaarstudent in Rekenaarwetenskap by die...

Lees verder
US-ombud – kampvegter vir die beginsels van regverdigheid en billikheid

US-ombud – kampvegter vir die beginsels van regverdigheid en billikheid

​Die ombud dien al lank wêreldwyd as 'n onafhanklike kanaal waar individue hulp kan soek.

Die term “ombud" kom van die Nordiese terme “ombudsman", “ombudsmann"...

Lees verder
Wêreldhipertensiedag: Beleide om hipertensie, diabetes te voorkom moet gemeenskaps-behoeftes aanspreek

Wêreldhipertensiedag: Beleide om hipertensie, diabetes te voorkom moet gemeenskaps-behoeftes aanspreek

Nieoordraagbare siektes (NOS's) soos hartsiektes, kanker, chroniese asemhalingsiekte en diabetes is die vernaamste oorsake van vroeë sterftes wêreldwyd. Mense...

Lees verder
Switserse simposium oor generasiegaping lei tot stimulerende insigte

Switserse simposium oor generasiegaping lei tot stimulerende insigte

Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs vir die eerste keer as gasheer vir die St Gallen-simposium opgetree. Dit is ’n prestigeryke jaarlikse...

Lees verder
‘n Dag in die lewe: Mantombi Makhubele

‘n Dag in die lewe: Mantombi Makhubele

Ons het Mei met die viering van Werkersdag ingelui en ons dra hierdie reeks artikels op aan ons personeel en hul belangrike bydrae tot die Universiteit...

Lees verder
OLA en die nuwe KI-kind in die HO-buurt: ’n gesprek oor implikasies aan die US

OLA en die nuwe KI-kind in die HO-buurt: ’n gesprek oor implikasies aan die US

OLA en die nuwe KI-kind in die HO-buurt: 'n gesprek oor implikasies aan die US

Gedeeltes van hierdie artikel is deur ChatGPT geskryf.

Die vooruitgang in...

Lees verder