Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
ʼn Dag in die lewe: Heilet Bertrand

ʼn Dag in die lewe: Heilet Bertrand

​As bestuurder van die Instituut vir Toekomsnavorsing (ITN) is Heilet Bertrand dink altyd vooruit om kliënte op hoogte van toekomstige neigings en...

Lees verder
US speel sy rol in vreedsame en inklusiewe ontwikkeling in Afrika

US speel sy rol in vreedsame en inklusiewe ontwikkeling in Afrika

​​Die stigting van die Besigheid- en Konflikwaarnemingsentrum (BKWS) by die Stellenbosch Besigheidskool verleen erkenning aan die Universiteit Stellenbosch (US...

Lees verder
Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit: Varswater-biodiversiteit noodsaaklik vir ons oorlewing

Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit: Varswater-biodiversiteit noodsaaklik vir ons oorlewing

Die Internasionale Dag vir Biologiese Diversiteit word jaarliks op 22 Mei gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times, skryf prof Michael Samways van die...

Lees verder
Gesonde Jy

Gesonde Jy

​Sukkel jy met lae rug pyn of net moeg van die heeltyd sit? Kom sluit aan by ons gesonde jy program vanaf 29 Mei tot 23 Junie. DIe progam is ontwerp deur 'n...

Lees verder
Verbind tot Afrika: SSA sluit betekenisvolle vennootskappe vir US

Verbind tot Afrika: SSA sluit betekenisvolle vennootskappe vir US

​Die institusionele tema van die Universiteit Stellenbosch (US) vir Mei vanjaar is “Verbind tot Afrika" en op 25 Mei vier ons saam met die wêreld Afrika-dag...

Lees verder
Veldkos en inheemse produkte deel van kulinêre storie om hulde te bring aan Krotoa

Veldkos en inheemse produkte deel van kulinêre storie om hulde te bring aan Krotoa

Alikrik, boegoe, wildeknoffel, gebraaide oslewer en mossels was van die enkele plaaslike en inheemse produkte en bestanddele op die spyskaart van die...

Lees verder