Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
‘Stille massaramp’ van vermiste en ongeïdentifiseerde mense – forensiese gesigsbeelding maak 'n verskil

‘Stille massaramp’ van vermiste en ongeïdentifiseerde mense – forensiese gesigsbeelding maak 'n verskil

Daar is elke jaar 'n geraamde 7 000 – maar waarkynlik nader aan 10 000 – ongeïdentifiseerde lyke in Suid-Afrika se regsgeneeskundige laboratoriums wat op...

Lees verder
Unieke samewerking lei tot vestiging van internasionale navorsingsgroep in polimeerskeiding

Unieke samewerking lei tot vestiging van internasionale navorsingsgroep in polimeerskeiding

Die Leibniz Instituut vir Polimeernavorsing (IPF) in Dresden, Duitsland en die Departement Chemie en Polimeerwetenskap by die Universiteit Stellenbosch, (US)...

Lees verder
Verbind aan Afrika: Prof Ben Sebitosi neem die voortou

Verbind aan Afrika: Prof Ben Sebitosi neem die voortou

Die Universiteit Stellenbosch (US) se institusionele tema vir Mei vanjaar is “Verbind aan Afrika" en op 25 Mei vier ons Afrikadag saam met die res van die...

Lees verder
ʼn Dag in die lewe: Zukhanye Magwa 

ʼn Dag in die lewe: Zukhanye Magwa 

​Toe hy nog ʼn jong seun was, het  Zukhanye Magwa besluit hy gaan aan die Universiteit Stellenbosch (US) studeer. Vandag is dié voormalige studente-atleet en...

Lees verder
Toekomstige professor Zininga vasberade om kuur vir malaria te vind

Toekomstige professor Zininga vasberade om kuur vir malaria te vind

Afgesien van die akademiese uitdaging het twee goed dr Tawanda Zininga laat besluit om 'n dosent in biochemie by die Universiteit Stellenbosch Universiteit (US...

Lees verder
US-student wen Statebond-kortverhaalprys vir Afrika-streek

US-student wen Statebond-kortverhaalprys vir Afrika-streek

Die storie wat aan Hana Gammon (20) die eerste prys in die 2023-Statebond-kortverhaalkompetsie vir die Afrika-streek besorg het, is aan ʼn baie spesiale mens...

Lees verder