Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
ʼn Dag in die Lewe: Diane Gahiza

ʼn Dag in die Lewe: Diane Gahiza

Haar rol as die Projekkoördineerder van die Sentrum vir Maatskaplike hou Diane Gahiza baie besig. Haar lewendige belangstelling in maatskaplike...

Lees verder
Prof Gabeba Baderoon lewer aangrypende Afrikadag-lesing

Prof Gabeba Baderoon lewer aangrypende Afrikadag-lesing

“Ons moet die universiteit se ruimte opeis, want dit is ons kollektiewe skat. Die universiteit self word verryk wanneer dit almal erken wat behoort. Dit word...

Lees verder
Verbind aan Afrika: Prof Taryn Young, kampvegter vir openbare gesondheidsorg

Verbind aan Afrika: Prof Taryn Young, kampvegter vir openbare gesondheidsorg

Sedert sy in 2008 by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidsdienste (FGGW) aangesluit het, het prof Taryn Young op ʼn klomp...

Lees verder
Memorandum van verstandhouding sal tot goeie regering in Afrika bydra

Memorandum van verstandhouding sal tot goeie regering in Afrika bydra

​Die Afrika-unie (AU) se Teenkorrupsie-adviesraad (AUABAC), in samewerking met Duitsland se Internasionale Samewerkingsagentskap (GIZ) en die Universiteit...

Lees verder
Bly Verbind: Maties Alumnibetrekkinge en die Konvokasie aan die US

Bly Verbind: Maties Alumnibetrekkinge en die Konvokasie aan die US

Die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) kom op Donderdag 1 Junie byeen vir 'n buitengewone vergadering – in persoon by die Hoër Meisieskool...
Lees verder