Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

SU attracts government leaders committed to strengthening public service
Image by: Provided

Persverklaring

US lok regeringsleiers wat verbind is tot die versterking van openbare diens

Die Universiteit Stellenbosch (US) het weer eens sy groeiende rol as vennoot in die versterking van openbare leierskap in Suid-Afrika gedemonstreer toe verskeie...
Lees verder
Prof Ramjugernath with Marion Edmunds and Tony Grogan at Cape Town Press Club
Image by: Ubaid Abrahams
Uitkoms van mosies  - Buitengewone vergadering van die US Konvokasie

Uitkoms van mosies - Buitengewone vergadering van die US Konvokasie

Die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) neem kennis van die uitslag van die buitengewone vergadering van die Konvokasie wat Donderdagaand, 1 Junie...

Lees verder
Afrika-oplossings nodig om SA se onbekende dooies te help identifiseer — Kathryn Smith

Afrika-oplossings nodig om SA se onbekende dooies te help identifiseer — Kathryn Smith

Suid-Afrika worstel met ʼn stille massaramp van vermiste en ongeïdentifiseerde mense wat samewerkende intervensies en oplossings uniek aan ons konteks verg. Só...

Lees verder
Skryf in vir ons Junie-Julie-fotokompetisie ter viering van Wêreldomgewingsdag 2023

Skryf in vir ons Junie-Julie-fotokompetisie ter viering van Wêreldomgewingsdag 2023

​Hierdie jaar herinner die tema vir Wêreldomgewingsdag 2023 ons daaraan dat ons optrede oor plastiekbesoedeling saak maak. Die Universiteit Stellenbosch se...

Lees verder
‘Eco2Wine’ en die EU Horizon Europe se Doktorale Opleidingsnetwerkprojek Oorgehaal om Innovasie en Kommunikasie in Wynbereiding  ʼn Hupstoot te Gee

‘Eco2Wine’ en die EU Horizon Europe se Doktorale Opleidingsnetwerkprojek Oorgehaal om Innovasie en Kommunikasie in Wynbereiding ʼn Hupstoot te Gee

​Die Universiteit Stellenbosch is een van ʼn konsortium van nege universiteite wêreldwyd wat suksesvol meegeding het om ʼn EU Horizon Europe-projek van vier jaar...

Lees verder