Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

SU attracts government leaders committed to strengthening public service
Image by: Provided

Persverklaring

US lok regeringsleiers wat verbind is tot die versterking van openbare diens

Die Universiteit Stellenbosch (US) het weer eens sy groeiende rol as vennoot in die versterking van openbare leierskap in Suid-Afrika gedemonstreer toe verskeie...
Lees verder
Prof Ramjugernath with Marion Edmunds and Tony Grogan at Cape Town Press Club
Image by: Ubaid Abrahams
US klim met 171 plekke op QS-ranglys, behaal hoogste sitasietelling in SA

US klim met 171 plekke op QS-ranglys, behaal hoogste sitasietelling in SA

Die Universiteit Stellenbosch (US) het weer eens 'n merkwaardige prestasie behaal deur met 171 plekke op die jongste QS- (Quacquarelli Symonds-) wêreldranglys...

Lees verder
‘Op julle merke, gereed, gesels!’ vir steundienstepersoneel van Stellenbosch en Lund

‘Op julle merke, gereed, gesels!’ vir steundienstepersoneel van Stellenbosch en Lund

​Tien personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) is gekies vir vanjaar se gemengde mobiliteitsprogram vir professionele administratiewe steundienste-...

Lees verder
Prof Gerhard Walzl ontvang A-gradering van NNS

Prof Gerhard Walzl ontvang A-gradering van NNS

Een van die Universiteit Stellenbosch (US) se hoog aangeskrewe wetenskaplikes, prof Gerhard Walzl, hoof van die Departement Biomediese Wetenskappe in die...

Lees verder
US ontvang R4 miljoen om Sentrum vir Afrika entrepreneurskap te begin

US ontvang R4 miljoen om Sentrum vir Afrika entrepreneurskap te begin

​'n Nuwe sentrum vir entrepreneurskap wat by die Universiteit Stellenbosch (US) gevestig word, sal die kollig op entrepreneur‑innovasie en ‑groei op die...

Lees verder
Klein- en Middelslagondernemings het ondersteuning nodig om te floreer – Prof Stan du Plessis

Klein- en Middelslagondernemings het ondersteuning nodig om te floreer – Prof Stan du Plessis

Mikro-, Klein- en Middelslagondernemingsdag word jaarliks op 27 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir Business Day, skryf die uitvoerende bedryfshoof van...

Lees verder