Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

SU attracts government leaders committed to strengthening public service
Image by: Provided

Persverklaring

US lok regeringsleiers wat verbind is tot die versterking van openbare diens

Die Universiteit Stellenbosch (US) het weer eens sy groeiende rol as vennoot in die versterking van openbare leierskap in Suid-Afrika gedemonstreer toe verskeie...
Lees verder
Prof Ramjugernath with Marion Edmunds and Tony Grogan at Cape Town Press Club
Image by: Ubaid Abrahams
US bied internasionale netbalkonferensie vóór wêreldbekertoernooi aan

US bied internasionale netbalkonferensie vóór wêreldbekertoernooi aan

Die afdeling vir Sportwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US) hou binnekort vir die eerste keer 'n internasionale netbalkonferensie. Die geleentheid...

Lees verder
Opvolgskrywe oor US se Toelatingsbeleid en Rektor se Diskresionêre Plasings

Opvolgskrywe oor US se Toelatingsbeleid en Rektor se Diskresionêre Plasings

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (1 Julie 2023) vergader om die volgende sake te bespreek: Die verslag van die Lewis-komitee, wat...

Lees verder
Dosente, studente moet vir ’n digitale toekoms voorberei word — Prof Deresh Ramjugernath

Dosente, studente moet vir ’n digitale toekoms voorberei word — Prof Deresh Ramjugernath

Deur digitisering te omarm kan tersiêre instellings toegang tot inligting aanvul, samewerking en kommunikasie bevorder, leerervarings verpersoonlik...

Lees verder
Meertaligheid bespreek by SAALT Konferensie

Meertaligheid bespreek by SAALT Konferensie

Die South African Association of Language Teaching (SAALT) het van 19-21 Junie sy jaarlikse konferensie in Pretoria by die Time Square Maslow Hotel in Menlyn...

Lees verder