Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

SU attracts government leaders committed to strengthening public service
Image by: Provided

Persverklaring

US lok regeringsleiers wat verbind is tot die versterking van openbare diens

Die Universiteit Stellenbosch (US) het weer eens sy groeiende rol as vennoot in die versterking van openbare leierskap in Suid-Afrika gedemonstreer toe verskeie...
Lees verder
Prof Ramjugernath with Marion Edmunds and Tony Grogan at Cape Town Press Club
Image by: Ubaid Abrahams
I am because you are

I am because you are

"Umuntu Ngumuntu Ngabantu" or "I am, because you are" is an African philosophy known loosely as a sense of belonging. "I am because we are". Ubuntu as a...

Lees verder
Studente en leerders van Stellenbosch en omgewing skitter in SA Chinese Bridge-wedstryd 2023

Studente en leerders van Stellenbosch en omgewing skitter in SA Chinese Bridge-wedstryd 2023

​Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) en leerders van die Kaapse Wynlanddistrik het die afgelope paar maande uitgeblink in die Suid-Afrikaanse ronde...

Lees verder
US mediese studente gebruik tegnologie om die gety met die tekort aan oorgaan-skenkers om te keer

US mediese studente gebruik tegnologie om die gety met die tekort aan oorgaan-skenkers om te keer

ʼn Groep tegnologies vaardige mediese studente van die Universiteit Stellenbosch (US) span die mag van algoritmes en kunsmatige intelligensie (KI) in om...

Lees verder
US onderteken MvV met Statebond-Afrika-Teenkorrupsiesentrum

US onderteken MvV met Statebond-Afrika-Teenkorrupsiesentrum

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Publieke Leierskap het onlangs 'n memorandum van verstandhouding (MvV) met die Statebond-Afrika...

Lees verder
Universiteit Stellenbosch sentreer volhoubare ontwikkeling met Impakkantoor

Universiteit Stellenbosch sentreer volhoubare ontwikkeling met Impakkantoor

Die Universiteit Stellenbosch (US) se visie om ʼn sistemies volhoubare instelling te wees wat kontinentale en wêreldwye volhoubare ontwikkelingsuitdagings...

Lees verder