Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of the entrance to Robben Island.
Image by: Adobe Stock

Persverklaring

Sport hou hoop aan die lewe vir gevangenes op Robbeneiland – PhD-studie

Robbeneiland word meestal met die lyding, brutaliteit en isolasie geassosieer wat deur politieke gevangenes verduur is wat teen apartheid geveg het. Wat dikwels...
Lees verder
Studente- en personeeldata nou in ’n japtrap beskikbaar danksy vindingrykheid van US-kenners

Institusionele nuus

Studente- en personeeldata nou in ’n japtrap beskikbaar danksy vindingrykheid van US-kenners

'n Span van die Afdeling Inligtingsoorsigbestuur (IOB) by die Universiteit Stellenbosch (US) het met 'n blink plan vorendag gekom om berge data oor studente en...

Lees verder
MFM skitter by SA Radio-toekennings

Toekennings en mylpale

MFM skitter by SA Radio-toekennings

​Aanbieders van die Stellenbosch-gemeenskapsradiostasie MFM 92.6 was die Universiteit Stellenbosch (US) se trots by die SA Radio-toekennings wat op Saterdag 26...

Lees verder
US volgens ranglys beste in Landbou en Bosbou, Teologie in SA; onder top 100 wêreldwyd

Institusionele nuus

US volgens ranglys beste in Landbou en Bosbou, Teologie in SA; onder top 100 wêreldwyd

Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy reputasie as een van Afrika se voorste universiteite gestand gedoen met die onlangse vrystelling van die 2022...

Lees verder
Russel Botman Gedenklesing fokus op armoede en bevoorregting

Institusionele nuus

Russel Botman Gedenklesing fokus op armoede en bevoorregting

Die land verkeer tans in 'n posisie waar Suid-Afrikaners moet vra of hulle nog van enige nut is en teenoor wie.

Hierdie was die boodskap van  prof Crain Soudien...

Lees verder