Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of the entrance to Robben Island.
Image by: Adobe Stock

Persverklaring

Sport hou hoop aan die lewe vir gevangenes op Robbeneiland – PhD-studie

Robbeneiland word meestal met die lyding, brutaliteit en isolasie geassosieer wat deur politieke gevangenes verduur is wat teen apartheid geveg het. Wat dikwels...
Lees verder
US onder wêreld se bestes in regte, gesondheid en opvoedkunde

Institusionele nuus

US onder wêreld se bestes in regte, gesondheid en opvoedkunde

Die Universiteit Stellenbosch (US) is weer eens onder die beste universiteite ter wêreld in die vakgebiede Regte, Geneeskunde en Gesondheid (voorheen Klinies en...

Lees verder
Ses benoemings vir MFM 92.6 in nasionale radiokompetisie

Impak

Ses benoemings vir MFM 92.6 in nasionale radiokompetisie

MFM 92.6, die Stellenbosse gemeenskapsradiostasie wat vanuit die Neelsie-studentesentrum op die kampus van die Universiteit Stellenbosch (US) uitsaai, het nie...

Lees verder
US verbeter algehele telling op QS-wêreldranglys

Institusionele nuus

US verbeter algehele telling op QS-wêreldranglys

Die Universiteit Stellenbosch (US) is vir 'n tweede agtereenvolgende jaar in die top-300 tersiêre instellings ter wêreld. Dit is volgens die jongste QS- ...

Lees verder
Kanselierstoekenning ‘erken die waarde van data by US’

Institusionele nuus

Kanselierstoekenning ‘erken die waarde van data by US’

​​Loumarie Kistner, ʼn data-analis in die Sentrum vir Besigheidsintelligensie in die Afdeling Strategiese Inisiatiewe en Inligtingsoorsigbestuur, het op...

Lees verder
US verbeter in vier aanwysers op THE-wêreldranglys

Institusionele nuus

US verbeter in vier aanwysers op THE-wêreldranglys

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het in vier van die vyf prestasie-aanwysers verbeter wat gebruik is om die 2024 Times Higher Education- (THE-)...

Lees verder
US verbeter sy posisie op QS-vakranglys

Institusionele nuus

US verbeter sy posisie op QS-vakranglys

​Die Universiteit Stellenbosch (US) kan hom as een van die voorste hoëronderwysinrigtings in die wêreld beskou in die breë vakgebiede Lewenswetenskappe en...

Lees verder