Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Joyous-celebration
Image by: Stefan Els

Institusionele nuus

'n Vreugdevolle viering gevul met seëninge vir US se 13de Rektor en Visekanselier

Die informele viering van die inhuldiging van die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Rektor en Visekanselier, prof Deresh Ramjugernath, het op 'n feestelike...
Lees verder
Prof John Babafemi from the Department of Civil Engineering photographed during his inaugural lecture.

Ingenieurswese en tegnologie

Prof John Babafemi baan die weg vir volhoubare beton

Prof John Babafemi van die Departement Siviele Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag 14 Oktober 2025 sy...

Lees verder
Prof Ryno Laubscher delivering his inaugural lecture

Ingenieurswese en tegnologie

Prof Ryno Laubscher ondersoek diepleer vir termiese vloeistofstelsels

Prof Ryno Laubscher van die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Donderdag...

Lees verder
Afrika-sentrum vir Dispuutbeslegting by die USB span saam vir internasionale navorsing oor besigheid se rol in vrede

Ingenieurswese en tegnologie

Afrika-sentrum vir Dispuutbeslegting by die USB span saam vir internasionale navorsing oor besigheid se rol in vrede

Die Afrika-sentrum vir Dispuutbeslegting by die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool is besig met 'n navorsingsprojek saam met internasionale vennote oor...

Lees verder