Skip to main content
Maties-Rugby-scaled.jpeg

Sport

Maties het 'n telling om te vereffen teen Shimlas in FNB Varsity Cup-openingswedstryd in Stellenbosch

FNB Maties-afrigter Kabamba Floors is gretig om 'n rekening af te handel met FNB UV Shimlas in hul openingswedstryd van die 2025 FNB Varsity Cup. Verlede jaar...

Lees verder
FINAL-WEB-VC-HEROES.-BANNER-scaled.jpeg

Sport

Ontmoet ons Varsitybeker-helde

Ons slagspreuk vir ons 150-jaar-viering by Maties Rugby is ’n “erfenis wat inspireer”. Ons vertrou dat hierdie helde vir
2025...

Lees verder
WEB.-SUPPORTER-PACKAGES-BANNER-scaled.jpg

Sport

Koop ’n Maties Ondersteunerspakket!

Dit is tyd vir Maties Rugby-aanhangers om in #MaroenMasjien-gees bymekaar te kom in die Danie Craven-stadion vir die Varsitybeker...

Lees verder
WEB.LEGACY-BURSARIES-BANNER-scaled-e1739458300788.jpg

Sport

Druk jou nalatenskapstempel af!

Druk jou stempel af en ondersteun Maties Rugby se groeiende nalatenskap deur ons spesiale 150-jaar-beursfondsveldtog … en laat jou nalatenskapspoor agter op...

Lees verder
WEB.-LEGACY-WORTH-CELEB-1-BANNER.jpg

Sport

Maties Rugby 150 – ’n Erfenis wat gevier moet word

Maties Rugby betree in 2025 hul 150e jaar, ’n beduidende mylpaal in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis. Die klub is in 1875 gestig...

Lees verder
image1-scaled.jpeg

Sport

Maties Rugby-legendes: Riley en Chris Norton

As Maties Rugby-haker het Chris Norton 12 jaar lank, van 1991 tot 2003, sy beste vir die klub gegee, en hy doen dit steeds as ’n...

Lees verder
Banner_JJ_Kotze.jpg

Sport

Stormers-haker verwerf graad aan Universiteit Stellenbosch

Dit het die Stormers se haker, JJ (Jean-Jacques) Kotze, ses jaar geneem om sy BSc Fisioterapie-graad aan die Universiteit Stellenbosch (US) te voltooi weens...

Lees verder
banner.VC-stats-e1733312273812.jpg

Sport

Opbou tot ’n Varsitybeker-oorwinning

Die Varsitybeker-kompetisie het sedert die ontstaan daarvan in 2008 die voorste jaarlikse universiteiterugbykompetisie in Suid-Afrika geword. Dit dien as ’n...

Lees verder
Banner.Charl_.Intervaristy-scaled.jpg

Sport

Eens ’n Matie, altyd ’n Matie

Een van die dinge wat klubpresident Charl Cronjé trots maak, is die feit dat lewenslange erelidmaatskap van Maties Rugby – ’n klub en ’n spel wat hy glo sy...

Lees verder
Banner.Club-of-Year.-Awards-scaled-e1733310292476.jpg

Sport

ERKENNING VIR GOEIE WERK

Maties Rugby se personeel, studente-atlete, alumni en die klub in geheel het in 2024 verskeie toekennings ontvang.

Maties Sport...

Lees verder
Subscribe to Rugby