Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Prof Bonang Mohale during question time after delivering the 14th annual honorary Frederik Van Zyl Slabbert (FVZS) lecture on 18 March 2026.
Image by: Henk Oets

Gebeure

Mohale daag Suid-Afrikaners uit: Watter soort leiers kies ons?

Met Suid-Afrika wat in die komende jaar op pad is na verkiesings, behoort burgers 'n eenvoudige maar dringende vraag te vra: Watter soort leiers kies ons? Dit...
Lees verder
Kleinsake-ondernemings, Groot Impak

Kleinsake-ondernemings, Groot Impak

Die missie van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe word al vir meer as ʼn dekade deur die Kleinsake-akademie (SBA) by die Stellenbosch...

Lees verder
Vyf Maties onder News24 se 30 Jong Mandelas van 2025

Vyf Maties onder News24 se 30 Jong Mandelas van 2025

​Vyf merkwaardige Maties is onder News24 se 30 Jong Mandelas van 2025, 'n toekenning wat jong Suid-Afrikaners vereer wat die gees en waardes van oudpresident...

Lees verder
Kan KI-instrumente belangrike gesondheidsverwante navorsingsvrae identifiseer?

Kan KI-instrumente belangrike gesondheidsverwante navorsingsvrae identifiseer?

Die jurie wik en weeg nog of kunsmatige intelligensie oor die potensiaal beskik om belangrike gesondheidsverwante navorsingsvrae met impak te identifiseer. Dit...

Lees verder
Geen tyd vir ’n winterslaap by die US Internasionaal nie: die studente stroom in

Geen tyd vir ’n winterslaap by die US Internasionaal nie: die studente stroom in

​Terwyl die res van die Universiteit Stellenbosch (US) stilweg in 'n winterslaap gaan en ons studente 'n welverdiende vakansietyd geniet, is die span by SU...

Lees verder
Malawiese afvaardiging besoek US  vir normontwikkeling van nuwe kurrikulum vir mynbouprogram

Malawiese afvaardiging besoek US vir normontwikkeling van nuwe kurrikulum vir mynbouprogram

​'n Afvaardiging van Malawi se hoëronderwys- en mynbousektore het die Departement Aardwetenskappe en die Departemente Chemiese Ingenieurswese en Siviele...

Lees verder
Afrika se Eerste Internasionale Skoolverlaterskwalifikasie Kry Momentum met Suksesvolle ISC Eksamen

Afrika se Eerste Internasionale Skoolverlaterskwalifikasie Kry Momentum met Suksesvolle ISC Eksamen

​Stellenbosch Universiteit se Eenheid vir Internasionale Kreditering (SU-EIK) is trots om terug te kyk op ’n belangrike mylpaal in die bevordering van...

Lees verder