Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
Prof Richard Pitcher is ’n kampvegter vir gelykheid in gesondheid

Prof Richard Pitcher is ’n kampvegter vir gelykheid in gesondheid

Prof Richard Pitcher, hoof van die Afdeling Radiodiagnose en uitvoerende hoof van die Departement Mediese Beelding en Kliniese Onkologie aan die Universiteit...

Lees verder
Toekenning motiveer jong onderwyser

Toekenning motiveer jong onderwyser

Alice Elizabeth White is een van twee studente van Fakulteit Opvoedkunde wat 'n toekenning vir Uitnemende Prestasie ontvang het by die jaarlikse...

Lees verder
Korrupsie moet uitgeroei word om armoede in Afrika te bekamp

Korrupsie moet uitgeroei word om armoede in Afrika te bekamp

​Korrupsie belemmer armoedeverligtingspogings en algehele ontwikkeling in Afrika aansienlik. Dit is 'n groot struikelblok deurdat dit hulpbronne wegneem van...

Lees verder
US ondersoek buite-die-boks-leer met digitale ontsnappingskamer-assesserings

US ondersoek buite-die-boks-leer met digitale ontsnappingskamer-assesserings

'n Dosent in die opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) met 'n ingebore nuuskierigheid en belangstelling in innoverende leer het haar studente...

Lees verder
Rondom die wêreld in ’n week – Globale Week 2023

Rondom die wêreld in ’n week – Globale Week 2023

Vanjaar se aflewering van Globale Week het van 9 tot 12 Oktober plaasgevind. Die week word aangebied deur die Eenheid vir Globale Onderwys (UGE) van...

Lees verder