Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
Veritas-toekennings lê stewige grondslag vir US-wynkelder se pad vorentoe

Veritas-toekennings lê stewige grondslag vir US-wynkelder se pad vorentoe

Die rits toekennings wat die Welgevallen-kelder van die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs by die 33ste Veritas-toekenningsaand verower het, is net die...

Lees verder
Universiteit Stellenbosch benoem ses nuwe ontvangers van eredoktorsgrade

Universiteit Stellenbosch benoem ses nuwe ontvangers van eredoktorsgrade

​'n Adjunk-goewerneur van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, 'n toonaangewende astrofisikus wat betrokke is by die Square Kilometre Array (SKA)-teleskoopprojek...

Lees verder
Ontmoet prof Dieter, die dataspeurder

Ontmoet prof Dieter, die dataspeurder

Prof Dieter von Fintel van die Departement Ekonomie in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag (17 Oktober...

Lees verder
Meer moet gedoen word om effektiewe, etiese data-uitruiling te bevorder

Meer moet gedoen word om effektiewe, etiese data-uitruiling te bevorder

Dit is belangrik om strategieë en beleide te ontwikkel om die doeltreffende en etiese uitruiling van data in Afrika suid van die Sahara te bevorder, terwyl...

Lees verder
Amptelike bekendstelling van die African Rainbow Minerals Navorsingsleerstoel

Amptelike bekendstelling van die African Rainbow Minerals Navorsingsleerstoel

Wêreldwyd en in Suider-Afrika kyk die mineralesektor na die ontluikende veld van geometallurgie as 'n manier om waarde te ontsluit en volhoubaarheidspraktyke...

Lees verder
US Onderriggenootskappe 2024

US Onderriggenootskappe 2024

Onderriggenootskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) is in 2009 daargestel om ’n geleentheid vir uitstaande akademici te skep om hulle...

Lees verder