Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
Afrika-regerings moet ondersese kabelinfrastruktuur help beskerm vir beter kuberverdediging

Afrika-regerings moet ondersese kabelinfrastruktuur help beskerm vir beter kuberverdediging

Oktober is kuberveiligheidsbewustheidsmaand. In ʼn artikel vir die Mail & Guardian skryf prof Francois Vreÿ (Sekerheidsinstituut vir Staatsbestuur en Leierskap...

Lees verder
US-chemikus ontvang loopbaanveranderende Pivot-genootskap

US-chemikus ontvang loopbaanveranderende Pivot-genootskap

​Dr Katherine de Villiers van die Departement Chemie en Polimeerwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), is een van net sewe wetenskaplikes wêreldwyd...

Lees verder
Skool vir Rekeningkunde voorsien besighede van belangrike rekeningkundige vaardighede

Skool vir Rekeningkunde voorsien besighede van belangrike rekeningkundige vaardighede

Die Skool vir Rekeningkunde se visie om terug te gee aan die gemeenskap gaan van krag tot krag nadat dit onlangs 'n werkswinkel aangebied het om kleinsake...

Lees verder
’n Jaar van transformasie: SciMathUS vier studenteprestasies

’n Jaar van transformasie: SciMathUS vier studenteprestasies

Meer as 133 studente het in 2023 'n lewensveranderende reis aangepak deur die uitdaging te aanvaar om die universiteitsvoorbereidingsprogram SciMathUS te...

Lees verder
Plantweefselkultuurwerkswinkels stel hoërskoolleerders aan Instituut vir Plantbiotegnologie bekend

Plantweefselkultuurwerkswinkels stel hoërskoolleerders aan Instituut vir Plantbiotegnologie bekend

Gedurende Julie en Augustus het die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) vir 60 hoërskoolleerders van onderskeidelik Hoërskool Kayamandi en Hoërskool Soneike...

Lees verder