Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
Nuwe CIRCoRe-werkstroomhoof wil kategorisering en wetenskap by die US bevorder

Nuwe CIRCoRe-werkstroomhoof wil kategorisering en wetenskap by die US bevorder

​Phila Msimang, die inkomende hoof van die CIRCoRe-werkstroom vir Ras, Menslike Kategorisering en Wetenskap (RHCS), het onlangs met die Rektoraat vergader om...

Lees verder
‘Netto-positiewe’ Matie wil Rhodes-beurs by Oxford gebruik om wêreld beter te maak

‘Netto-positiewe’ Matie wil Rhodes-beurs by Oxford gebruik om wêreld beter te maak

​Humairaa Moosa, 'n student aan die Universiteit Stellenbosch (US), kan nou aangewese Rhodes-beurshouer by haar lang lys prestasies en toekennings voeg. Die...

Lees verder
Maatskaplike Geregtigheidskonferensie en -beraad inspireer samewerking en oplossings vir dringende probleme

Maatskaplike Geregtigheidskonferensie en -beraad inspireer samewerking en oplossings vir dringende probleme

​Die sakesektor en die burgerlike samelewing het ʼn rol en verantwoordelikheid met betrekking tot die bevordering van maatskaplike geregtigheid, maar dit is...

Lees verder
Times Higher Education-vakranglys bevestig US se akademiese aanbod is van wêreldgehalte

Times Higher Education-vakranglys bevestig US se akademiese aanbod is van wêreldgehalte

Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy posisie as een van die voorste universiteite ter wêreld in die vakgebiede Regte, Klinies en Gesondheid, Opvoedkunde...

Lees verder
Universiteit van Bath besoek US se Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking (ALOV)

Universiteit van Bath besoek US se Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking (ALOV)

Die US se Afdeling vir Leer en Onderrigverryking (ALOV/DLTE) is vanaf 18 tot 20 Oktober deur 'n afvaardiging van die Universiteit van Bath se Sentrum vir...

Lees verder