Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
SUNLearn 2024 Module Oorrol

SUNLearn 2024 Module Oorrol

Beste SUNLearn fasiliteerders (1-11-2022)

Dit is weer sulke tyd van die jaar om 2023 af te sluit en te begin met die oorrol proses om modules vir 2024 te...

Lees verder
The Sky is not the limit

The Sky is not the limit

She remembers how her mother told her the sky was the limit. Only when she was sitting on the highest peak of the world, did Saray Khumala realise that her...

Lees verder
Prof Jonathan Jansen formeel as lid van die Amerikaanse Akademie vir Kuns en Wetenskappe ingehuldig

Prof Jonathan Jansen formeel as lid van die Amerikaanse Akademie vir Kuns en Wetenskappe ingehuldig

​Dit was 'n ervaring van 'n leeftyd “om skouers te skuur met vooraanstaande internasionale vakkundiges", sê prof professor Jonathan Jansen, uitgelese professor...

Lees verder
Nuwe groep Dell-jongleierstudente begin hul reis

Nuwe groep Dell-jongleierstudente begin hul reis

Nie eens die reën kon die hoop en uitbundigheid blus onder die 213 eerstejaarstudente van die Universiteit Stellenbosch wat onlangs by 'n...

Lees verder
My Brew Coffee Roastery borg student se veldekskursie na Mongolië

My Brew Coffee Roastery borg student se veldekskursie na Mongolië

​Dr Ryan T. Tucker en nagraadse student Jesse van Niekerk het onlangs teruggekeer van 'n ag week lange veldekskursie in die Oos-Gobi-kom in Mongolië om data in...

Lees verder
Ooreenkoms tussen US se Kampusgesondheidsdiens en Stellenbosch-hospitaal stroomlyn dienste

Ooreenkoms tussen US se Kampusgesondheidsdiens en Stellenbosch-hospitaal stroomlyn dienste

'n Grensverskuiwende ooreenkoms is onlangs tussen die Universiteit Stellenbosch se Kampusgesondheidsdiens (KGD) en die Stellenbosch-hospitaal onderteken wat 'n...

Lees verder