Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
2023 Navorsing en Innovasie Toekennings vir Uitnemendheid - `n viering van navorsing met impak aan die US

2023 Navorsing en Innovasie Toekennings vir Uitnemendheid - `n viering van navorsing met impak aan die US

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Navorsing en Innovasie Toekennings vir Uitnemendheid oorhandigingseremonie is op Maandag 30 Oktober 2023 by STIAS gehou...

Lees verder
SU-biblioteekhoof Ellen Tise met prestigeryke toekenning vir lewenslange prestasie vereer

SU-biblioteekhoof Ellen Tise met prestigeryke toekenning vir lewenslange prestasie vereer

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se Senior Direkteur: Biblioteek- en Inligtingsdiens, Ellen Tise, is vir haar uitstaande bydrae tot die biblioteekwese en...

Lees verder
Nagraadse Kantoor bied “kitsvuur”-praatjies aan

Nagraadse Kantoor bied “kitsvuur”-praatjies aan

Die Nagraadse Kantoor, Afdeling Navorsingsontwikkeling het sy eerste "kitsvuur-praatjies" navorsingskommunikasie-kompetisie op 1 November 2023 by die Neelsie...

Lees verder
US help om heel eerste stel riglyne in die wêreld ontwikkel om brandrisiko in informele nedersettings te verminder

US help om heel eerste stel riglyne in die wêreld ontwikkel om brandrisiko in informele nedersettings te verminder

​Verwoestende brande kom gereeld in baie van Suid-Afrika se meer as 4 000 informele nedersettings en in agterplaaswonings voor, wat duisende mense dakloos laat...

Lees verder
Mylpaal vir MH-praktisyn ten spyte van persoonlike uitdagings

Mylpaal vir MH-praktisyn ten spyte van persoonlike uitdagings

​​Phumla Banjwa, Fakulteit Opvoedkunde, Regte en Teologie se Menslike Hulpbronne-praktisyn, het op 25 Oktober 2023 haar Meestersgraad in Bedryfsielkunde

...
Lees verder
PhD-student wen prestigeryke prys vir toestel wat lewens kan red

PhD-student wen prestigeryke prys vir toestel wat lewens kan red

Maureen Etuket, 'n doktorale student in Bedryfsingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US), is op 'n missie om moedersterftes weens oormatige...

Lees verder