Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
KI in Afrika gaan oor mense, taal en kontekstuele innovasie – en die hoër onderwys kan help

KI in Afrika gaan oor mense, taal en kontekstuele innovasie – en die hoër onderwys kan help

​Kunsmatige intelligensie (KI) in Afrika gaan oor mense. As die Universiteit Stellenbosch (US) se verteenwoordiger in AHEEN, is ek getref deur die verhaal van...

Lees verder
Bereken die werklike koste van wanvoeding op ‘n land se ekonomie, sê prof. Simba Sibanda

Bereken die werklike koste van wanvoeding op ‘n land se ekonomie, sê prof. Simba Sibanda

In Afrika is te veel voedselverwante beleidstukke eintlik niks minder as blote wenslysies nie. Om werk te maak daarvan moet hulle omgesit word tot uitvoerbare...

Lees verder
US Onderriggenootskappe 2023

US Onderriggenootskappe 2023

Die Universiteit Stellenbosch (US) se onderriggenootskappe bied aan vooraanstaande akademici wat by onderrig-leer-assessering (OLA) en die akademieskap van...

Lees verder