Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
Veeltaligheid in onderwys bespreek

Veeltaligheid in onderwys bespreek

Prof David Lasagabaster, buitengewone professor in die Departement Kurrikulumstudies, het op 6 November 'n openbare lesing gelewer oor 'n onderwerp wat...

Lees verder
CISU-skoolonderwysafvaardiging 2023 gaan haal inspirasie in China

CISU-skoolonderwysafvaardiging 2023 gaan haal inspirasie in China

​Vanjaar se Chinese Bridge-skoolonderwysafvaardiging na China, wat die Confucius Instituut aan die Universiteit Stellenbosch (CISU) in samewerking met die...

Lees verder
US-navorsers presteer by eerste African Biotrade Festival

US-navorsers presteer by eerste African Biotrade Festival

​Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het hul stempel afgedruk by die onlangse  eerste African Biotrade Festival wat in Johannesburg plaasgevind...

Lees verder
Prof Herman Engelbrecht help bou sisteme vir virtuele wêrelde

Prof Herman Engelbrecht help bou sisteme vir virtuele wêrelde

Prof Herman Engelbrecht van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch het op...

Lees verder
US-vakkundige wen gesogte genootskap by Oxford

US-vakkundige wen gesogte genootskap by Oxford

'n Top-akademikus by die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Moderne Vreemde Tale, dr Gibson Ncube, het pas gehoor hy is gekies vir 'n gesogte...

Lees verder
Ooreenkoms 'n groot hupstoot vir die skep van veerkragtige landbou in die Wes-Kaap

Ooreenkoms 'n groot hupstoot vir die skep van veerkragtige landbou in die Wes-Kaap

Navorsing oor die impak van klimaatsverandering op landbou en gemeenskappe in die Wes-Kaap, was boaan die agenda tydens die ondertekening van 'n Memorandum van...

Lees verder