Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
Prof Jonathan Barichivich werk saam met DBHW om die lot van bedreigde Clanwilliam seders te verstaan

Prof Jonathan Barichivich werk saam met DBHW om die lot van bedreigde Clanwilliam seders te verstaan

​Gedurende Oktober en vroeg in November was Prof Dave Drew en Anton Kunneke verheug om Prof Jonathan Barichivich, navorsingsprofessor (Directeur de Recherche)...

Lees verder
Het MIV/vigs nog 'n plek op die globale polikrisis-agenda?

Het MIV/vigs nog 'n plek op die globale polikrisis-agenda?

Geopolitieke spanning, klimaatsverandering, skuldkrisisse, die verlies van biodiversiteit, toenemende maatskaplike ongelykhede – ons leef in 'n tyd waar...

Lees verder
US en Sea Change Project snoer kragte saam om mariene biodiversiteit in Suid-Afrikaanse seewierwoude te dokumenteer

US en Sea Change Project snoer kragte saam om mariene biodiversiteit in Suid-Afrikaanse seewierwoude te dokumenteer

Mariene navorsers verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) werk saam met Sea Change Project, 'n organisasie sonder winsbejag wat in Kaapstad gesetel is...

Lees verder
Het ons KI te lank ’n vrypas gegee?

Het ons KI te lank ’n vrypas gegee?

Kunsmatige intelligensie (KI) het in 'n groot mate deel van ons alledaagse lewens geword namate ons toenemend daarvan afhanklik is. Moet ons bang wees vir KI...

Lees verder
Maties Sport neem die voortou in US se handelsmerkvernuwing

Maties Sport neem die voortou in US se handelsmerkvernuwing

Om uitnemend te wees, is tweede natuur vir die mense by Maties Sport. Dit is waarom die Universiteit Stellenbosch (US) se handelsmerkvernuwing by dié entiteit...

Lees verder
US skitter in toekennings vir bemarkings- en kommunikasiebedryf

US skitter in toekennings vir bemarkings- en kommunikasiebedryf

Die Universiteit Stellenbosch (US) het nie minder nie as 31 toekennings by die jaarlikse toekenningsgeleentheid vir Uitnemendheid in Bemarking, Bevordering en...

Lees verder