Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
Multidissiplinêre span van US ontwikkel prototipe van ’n ekovriendelike windleser

Multidissiplinêre span van US ontwikkel prototipe van ’n ekovriendelike windleser

​'n Multidissiplinêre span van vier nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het met 'n prototipe van 'n ekovriendelike windleser vorendag...

Lees verder
US en PET Labs Pharmaceuticals sluit strategiese vennootskap vir siklotronfasiliteit

US en PET Labs Pharmaceuticals sluit strategiese vennootskap vir siklotronfasiliteit

​​Die Universiteit Stellenbosch (US) is verheug om 'n grensverskuiwende samewerkingsooreenkoms met PET Labs Pharmaceuticals (Edms) Bpk aan te kondig om 'n...

Lees verder
US alumni span seëvier in Cambridge Misinformation Hackathon

US alumni span seëvier in Cambridge Misinformation Hackathon

'n Webgebaseerde plugin (ingeboude toevoeging tot jou webblaaier) wat misleidende uitlatings oor syfers in aanlyn mediaberigte blootlê, het aan drie alumni van...

Lees verder
Mededingende 'gaming' tel spoed op by US, die tuiste van die USSA e-Sport 2023-toernooikampioen

Mededingende 'gaming' tel spoed op by US, die tuiste van die USSA e-Sport 2023-toernooikampioen

​Meer as 'n 100 miljoen mense speel daagliks speletjies aanlyn (bekend as gaming), en nog meer mense neem tans aan e-sport deel as aan al die ander sportsoorte...

Lees verder