Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
Span Stellenbosch bou bande by EAIE-konferensie

Span Stellenbosch bou bande by EAIE-konferensie

​Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal was goed verteenwoordig by die Europese Vereniging vir Internasionale Onderwys (EAIE) se konferensie vir 2023 in...

Lees verder
Konvokasievergadering op 7 Desember gehou

Konvokasievergadering op 7 Desember gehou

​Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch word uitgenooi na die jaarvergadering van die Konvokasie op Donderdag 7 Desember 2023 om 18:00 SAST...

Lees verder
Molekulêre bioloog nuwe dekaan van Natuurwetenskappe aan die US

Molekulêre bioloog nuwe dekaan van Natuurwetenskappe aan die US

Prof Burtram C Fielding, 'n molekulêre bioloog en produktiewe navorser verbonde aan die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), sal sy termyn as nuwe dekaan van...

Lees verder
US-samewerking bied broodnodige ondersteuning aan geweld-slagoffers in Kaapse Wynlande

US-samewerking bied broodnodige ondersteuning aan geweld-slagoffers in Kaapse Wynlande

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy verbondenheid tot die stryd teen geslagsgebaseerde geweld (GBG) versterk deur die Ring for Peace Cape Trust (RfPCT)...

Lees verder
Geslagsgebaseerde geweld: ‘US verbind tot veilige, inklusiewe en respekvolle omgewing’

Geslagsgebaseerde geweld: ‘US verbind tot veilige, inklusiewe en respekvolle omgewing’

​Die Universiteit Stellenbosch (US) ondersteun ten volle ’n standpunt van geen verdraagsaamheid teenoor geslagsgebaseerde geweld (GBG). Dus ondersteun die...

Lees verder
Woude kan meer koolstof opberg, maar fossielbrandstof-vrystellings moet verminder

Woude kan meer koolstof opberg, maar fossielbrandstof-vrystellings moet verminder

'n Nuwe studie deur honderde wetenskaplikes regoor die wêreld, insluitende die Universiteit Stellenbosch (US), het bevind dat woude wêreldwyd die potensiaal...

Lees verder