Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
Alumna se kuns bring hoop by die US se vlagskip-GBG-fasiliteit in Idasvallei

Alumna se kuns bring hoop by die US se vlagskip-GBG-fasiliteit in Idasvallei

​​Robyn Pretorius, 'n alumna van die Universiteit Stellenbosch (US), voel besonder aangetrokke tot haar jongste installasie by die US se vlagskip-fasiliteit...

Lees verder
Inklusiewe werkruimtes moet vir mense met gestremdhede geskep word

Inklusiewe werkruimtes moet vir mense met gestremdhede geskep word

Die Internasionale Dag vir Persone met Gestremdhede Maatskappye is Sondag 3 Desember gevier. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times skryf Natasha Maclean en...

Lees verder
Dr Koopman lewer kommentaar oor die uitbreiding van onderrig in Afrikatale

Dr Koopman lewer kommentaar oor die uitbreiding van onderrig in Afrikatale

Dr Oscar Koopman, senior lektor in die Departement Kurrikulumstudies, het kommentaar gelewer op die Departement van Basiese Onderwys se plan om onderrig in...

Lees verder
Wyn is ’n wenbelegging – US ontwikkel SA se eerste indeks vir goeie wyn

Wyn is ’n wenbelegging – US ontwikkel SA se eerste indeks vir goeie wyn

Dit is algemene kennis dat niks beter verouder as 'n goeie wyn nie, en nou het 'n span van die Universiteit Stellenbosch finansiële kundigheid en wynkunde...

Lees verder
CIRCoRe-werkstroominsigte: Dr Leslie van Rooi

CIRCoRe-werkstroominsigte: Dr Leslie van Rooi

Die Universiteit Stellenbosch (US) het die strukture in plek gestel wat op die aanbevelings van die Khampepe-kommissie sal fokus. Ons reeks onderhoude met...

Lees verder