Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
Enkelma se durf neem haar van plattelandse dorpie na PhD in molekulêre biologie

Enkelma se durf neem haar van plattelandse dorpie na PhD in molekulêre biologie

Die 40-jarige dr Rachiel Gumbo, wat in die klein dorpie Nemangwe in die Middellandse provinsie van Zimbabwe grootgeword het, was altyd vir groter dinge bestem...

Lees verder
US-eregraad vir bekroonde akademikus, skrywer en genderaktivis

US-eregraad vir bekroonde akademikus, skrywer en genderaktivis

Die bekroonde akademikus, skrywer en genderaktivis, Prof Pumla Dineo Gqola, het ʼn eredoktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch (US) by sy Desember...

Lees verder
US vereer globale gestremdheidsadviseur

US vereer globale gestremdheidsadviseur

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het die globale gestremdheidsadviseur van die Wêreldbank-groep, Charlotte Vuyiswa McClain-Nhlapo, met ʼn eredoktorsgraad by...

Lees verder
Wees goed vir jouself: Kanseliersmedaljewenner, Hugo Uys

Wees goed vir jouself: Kanseliersmedaljewenner, Hugo Uys

​​“Wees goed vir jouself.” Só sê die pasgegradueerde Hugo Uys, wat ook die gesogte Kanseliersmedalje by die Universiteit Stellenbosch se Desember-gradeweek...

Lees verder
Kunstige geleerde: Scott Williams behaal eerste graad met uitstekende magistertesis

Kunstige geleerde: Scott Williams behaal eerste graad met uitstekende magistertesis

Statisties is die kanse om jou graad op jou verjaardag te ontvang, redelik klein. Dit gebeur ook baie selde dat 'n student 'n meestersgraad verwerf sonder dat...

Lees verder
Skaam TikTok-ster gradueer met internasionale musiekroem wat wink

Skaam TikTok-ster gradueer met internasionale musiekroem wat wink

Om 'n graad in Internasionale Studie te verwerf, beteken gewoonlik dat 'n student die geopolitieke ingewikkeldhede van internasionale betrekkinge bemeester het...

Lees verder