Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
Dr Antoinette van der Merwe aangestel as hoof van die Universiteit Stellenbosch se IT-afdeling

Dr Antoinette van der Merwe aangestel as hoof van die Universiteit Stellenbosch se IT-afdeling

As ons kyk na die reeks gebeure, mylpale en keerpunte wat dr Antoinette van der Merwe se professionele loopbaan gevorm het, blyk dit asof die sterre perfek...

Lees verder
Visepresident van Suid-Afrikaanse Reserwebank nou ʼn ere-Matie

Visepresident van Suid-Afrikaanse Reserwebank nou ʼn ere-Matie

Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn eredoktorsgraad aan een van die visepresidente van die Suid-Afrikaanse Reserwebank Nomfundo Tshazibana by sy Desember...

Lees verder
Kanselierstoekennings vereer personeel vir uitnemende werk

Kanselierstoekennings vereer personeel vir uitnemende werk

Die Universiteit Stellenbosch het vandeesweek erkenning gegee aan 'n kohort personeellede wie se loopbane van volgehoue uitnemendheid in navorsing, innovasie...

Lees verder
Dr Nadia Fisher-Smith skryf akademiese sukses toe aan transfor-merende SciMathUS-ingryping

Dr Nadia Fisher-Smith skryf akademiese sukses toe aan transfor-merende SciMathUS-ingryping

​Toe Nadia Fisher-Smith se twee seuns, Daniel en Matthew, hoor sy gaan die titel “doktor" by die Universiteit Stellenbosch (US) se Desember-gradeplegtigheid...

Lees verder
Nqobile Mtolo eer haar oorlede pa se wens en gradueer as Matie

Nqobile Mtolo eer haar oorlede pa se wens en gradueer as Matie

​Stellenbosch is ver van Soweto, maar Nqobile Mtolo het haar pa belowe dat sy aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal gaan studeer, aangesien hy dit as een...

Lees verder
US verleen eregraad aan sportreg- en sportsakekenner

US verleen eregraad aan sportreg- en sportsakekenner

Die Universiteit Stellenbosch (US) het by sy Desember-gradeplegtigheid ʼn eredoktorsgraad aan die toonaangewende Amerikaanse sportreg- en sportsakekenner Prof...

Lees verder