Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Sibulele Tonisi graduates
Image by: Henk Oets

Persverklaring

Van Mfuleni tot meester in biochemie – US-gegradueerde kom oormag te bowe

Vir Sibulele Tonisi het ’n loopbaan in die wetenskap gedurende sy kinderjare in die Kaapstadse township Mfuleni ligjare ver gevoel. Tóg het hy onlangs (24 Maart...
Lees verder
Prof Johann Scholtz beklee Suid-Afrika se eerste leerstoel in Finansiële Reguleringsreg

Prof Johann Scholtz beklee Suid-Afrika se eerste leerstoel in Finansiële Reguleringsreg

​Professor Johann Scholtz, 'n internasionaal erkende kenner van finansiëledienstereg en -regulering, is aangestel as die Gys Steyn-leerstoel in Finansiële...

Lees verder
SU-UIC keur bekendmaking van uitslae van nog 'n suksesvolle IEB-ISC-eksamensitting goed

SU-UIC keur bekendmaking van uitslae van nog 'n suksesvolle IEB-ISC-eksamensitting goed

  • Die Onafhanklike Eksamineringsraad-Internasionaal (IEB-Internasionaal) se Internasionale Sekondêre Sertifikaat (IEB-ISC) word beskou as Afrika se eerste intern...
Lees verder
Longprobleme duur voort in die meeste adolessente selfs ná TB-behandeling

Longprobleme duur voort in die meeste adolessente selfs ná TB-behandeling

​​Twee uit drie adolessente wat met pulmonale tuberkulose (TB) gediagnoseer is, ervaar longabnormaliteite selfs nadat hulle die behandeling vir hierdie siekte...

Lees verder
Bevordering van bewysgebaseerde gesondheidsorgriglyne

Bevordering van bewysgebaseerde gesondheidsorgriglyne

Dr Michael McCaul, 'n senior dosent aan die Afdeling Epidemiologie en Biostatistiek, speel 'n instrumentele rol om bewysgebaseerde gesondheidsorgriglyne in te...

Lees verder
Watter sonskerm is die beste? ‘n Dermatoloog gee raad oor hoe om jou vel te beskerm

Watter sonskerm is die beste? ‘n Dermatoloog gee raad oor hoe om jou vel te beskerm

Hierdie artikel is oorspronklik op The Conversation gepubliseer.

Lees die volle artikel in Engels.

Lees verder