Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

SU attracts government leaders committed to strengthening public service
Image by: Provided

Persverklaring

US lok regeringsleiers wat verbind is tot die versterking van openbare diens

Die Universiteit Stellenbosch (US) het weer eens sy groeiende rol as vennoot in die versterking van openbare leierskap in Suid-Afrika gedemonstreer toe verskeie...
Lees verder
Prof Ramjugernath with Marion Edmunds and Tony Grogan at Cape Town Press Club
Image by: Ubaid Abrahams
Die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) stel nuwe US navorserprofiel-portaal bekend.

Die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) stel nuwe US navorserprofiel-portaal bekend.

Die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) stel graag ons nuwe US navorserprofiel-portaal Discovery bekendAlle voltyds-permanente akademiese personeel, sowel...

Lees verder
Benutting van wilde spesies tot voordeel van mense moet volhoubaar, veilig en wettig wees

Benutting van wilde spesies tot voordeel van mense moet volhoubaar, veilig en wettig wees

Wêreldnatuurlewedag word jaarliks op 3 Maart gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf drr Francis Vorhies en Wiseman Ndlovu van die Afrika...

Lees verder
ADA-somerskool bemagtig vakkundiges van môre

ADA-somerskool bemagtig vakkundiges van môre

Februarie was 'n produktiewe maand vir die Afrika Doktorale Akademie (ADA) by die Universiteit Stellenbosch (US). Die ADA het oor die verloop van drie weke PhD...

Lees verder
Rekordgetal Maties-fietsryers pak Kaapstad-fietstoer aan om minstens R350 000 in te samel

Rekordgetal Maties-fietsryers pak Kaapstad-fietstoer aan om minstens R350 000 in te samel

​'n Rekordgetal van 70 fietsryers sal Sondag 10 Maart by die Kaapstad-fietstoer vir Maties in nood wegspring.

Die groep alumni, personeel, studente en vriende...

Lees verder
Multifunksionele KUZE hou talle voordele vir leerders in

Multifunksionele KUZE hou talle voordele vir leerders in

“Sit is die nuwe rook" – dié gonsfrase, wat langdurige sitgewoontes met die skadelike langtermyngevolge van 'n strawwe rookgewoonte vergelyk – is geensins 'n...

Lees verder