Skip to main content

Nuus

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Prof Bonang Mohale during question time after delivering the 14th annual honorary Frederik Van Zyl Slabbert (FVZS) lecture on 18 March 2026.
Image by: Henk Oets

Gebeure

Mohale daag Suid-Afrikaners uit: Watter soort leiers kies ons?

Met Suid-Afrika wat in die komende jaar op pad is na verkiesings, behoort burgers 'n eenvoudige maar dringende vraag te vra: Watter soort leiers kies ons? Dit...
Lees verder
MFM skitter by SA Radio-toekennings

Toekennings en mylpale

MFM skitter by SA Radio-toekennings

​Aanbieders van die Stellenbosch-gemeenskapsradiostasie MFM 92.6 was die Universiteit Stellenbosch (US) se trots by die SA Radio-toekennings wat op Saterdag 26...

Lees verder
US Regskliniek een van Afrika se mees toonaangewende regsfirmas

Toekennings en mylpale

US Regskliniek een van Afrika se mees toonaangewende regsfirmas

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Regskliniek is ʼn finalis in die 2018 African Legal Awards-kompetisie (oftewel die Afrika Regstoekennings) waar dit in die...

Lees verder