Institusionele nuus
Beleidsinnovasielaboratorium ontvang R5 miljoen-toekenning om openbaresektor-beleidmaking te bevorder
Die Universiteit Stellenbosch se Beleidsinnovasielaboratorium het 'n toekenning van R5 miljoen (€250 000) ontvang, wat 'n belangrike stap is in die integrasie...
Persverklaring
Stryd teen dodelike malariaparasiet: klein hitteskok-proteïene nou die teiken
Die geheim van die malariaparasiet se vermoë om te oorleef in sy twee gashere: die muskiet en mens – by temperature wat wissel van 22˚C in die muskiet tot ’n...
Institusionele nuus
US verbeter algehele telling op QS-wêreldranglys
Net drie plekke. Dit is hoe naby die Universiteit Stellenbosch (US) vir die derde agtereenvolgende jaar aan die top 300 universiteite ter wêreld gekom het...
Institusionele nuus
US verbeter in 2025 QS wêreldwye vakranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 2025 op 'n hoë noot afgeskop. In Januarie is die instelling as een van die wêreld se voorste hoëronderwysinstellings in...
Institusionele nuus
US verbeter algehele telling op QS-wêreldranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) is vir 'n tweede agtereenvolgende jaar in die top-300 tersiêre instellings ter wêreld. Dit is volgens die jongste QS- ...
Persverklaring
Groot finansiële inspuiting vir geneesmiddelontwikkeling in Afrika
'n Netwerk van wêreldklas wetenskaplikes oor Afrika heen betree nou die internasionale arena van geneesmiddelontwikkeling nadat hulle 'n finansiële toekenning...
Institusionele nuus
US verbeter in vier aanwysers op THE-wêreldranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) het in vier van die vyf prestasie-aanwysers verbeter wat gebruik is om die 2024 Times Higher Education- (THE-)...