Skip to main content
Herdink veerkragtigheid in die era van COVID-19

Herdink veerkragtigheid in die era van COVID-19

Met Oktober wat Geestesgesondheidsbewustheidsmaand in Suid-Afrika is, bied die Universiteit Stellenbosch (US) se Eenheid vir Psigoterapeutiese...

Lees verder
US-dosent bevorder navorsing oor geestesgesondheid in Afrika

US-dosent bevorder navorsing oor geestesgesondheid in Afrika

Met die wêreld wat steeds in die globale COVID-19-pandemie gedompel is, het baie lande, insluitende Suid-Afrika, 'n toename in die aantal gevalle van...

Lees verder
Personeelwelwees gedurende COVID-19 en daarná

Personeelwelwees gedurende COVID-19 en daarná

Met die voortslepende wêreldwye COVID-19-krisis sorg baie akademiese instellings, sowel plaaslik as internasionaal, dat hulle prioriteit gee aan personeellede...

Lees verder
Nuwe projek slaan die trom vir studente se geestesgesondheid

Nuwe projek slaan die trom vir studente se geestesgesondheid

​“Wanneer dit kom by ons as mense, is daar ʼn ritme in alles wat ons doen. Ons hartklop, ons asemhaling, ons ingewandsfunksie, ons bewegings, aktiwiteite en rus...

Lees verder
US speel gasheer vir Wêreldberaad vir Studenteleiers

US speel gasheer vir Wêreldberaad vir Studenteleiers

Leierskap en geestegesondheid het vandeesweek onder die soeklig gekom toe meer as 50 studenteleiers van regoor die wêreld van 23–26 Junie 2019 op die...

Lees verder
Subscribe to Mental Health Awareness Campaign