Breadcrumb Tuis Gebeure Gebeure Woon ons geleenthede by en ontdek só ons gemeenskap, raak betrokke en groei en leer saam. Soek vir gebeure Apply Maart 2026 Su Mo Tu We Th Fr Sa 01 02 03 04 (1) 05 06 07 08 09 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 01 02 03 04 29 30 31 01 02 03 04 05 06 07 08 09 (1) 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 Gehoor (-) Nagraadse studente Voornemende nagraadse studente Kategorie (-) Werksessie PlekNie op kampus #SmartResearcher Werkswinkels: 4 - 24 Maart 10:00 13:00 Aanlyn Die Biblioteek nooi hiermee graag nagraadse studente, opkomende navorsers en akademiese personeel om die #SmartResearcher werkswinkels by te woon wat plaasvind gedurende Maart 2026. Ooptoegang-webinaar : 9 April 2026 12:00 13:00 Online Universiteit Stellenbosch se Biblioteek- en Inligtingsdiens nooi u uit na die 5de Ooptoegang-webinaar in die #BeOpenAccessSmartWebinar-reeks.