Effektiewe Aanlyn-Leerervarings
Sluit aan by SLT se Ontwerp Effektiewe Aanlyn-Leerervarings in 'n Gemengde Leeromgewing werkswinkel om teks, visuele, video en oudio effektief te kombineer om...
Doeltreffende kommunikasie: ’n Werksessie oor selfversekerde openbare redevoering en aanbieding
Hierdie werksessie beoog om dosente met die nodige aanbiedingsvaardighede toe te rus om selfversekerde openbare sprekers te word. Deelnemers sal sowel...
ELSABÉ DANEEL KOMMUNIKASIEWERKSWINKELS
Elsabé Daneel is ʼn bekende televisie-aanbieder, televisie- en rolprentaktrise en toneelspeler, en regisseur van talle teaterproduksies. Sy is ʼn produksieleier...
Skool vir Rekeningkunde voorsien besighede van belangrike rekeningkundige vaardighede
Die Skool vir Rekeningkunde se visie om terug te gee aan die gemeenskap gaan van krag tot krag nadat dit onlangs 'n werkswinkel aangebied het om kleinsake...
Boeiende werksessies gee stukrag aan US se nuwe handelsmerk
Die reis na 'n nuwe handelsmerkidentiteit vir die US het meer as drie jaar gelede begin. Die sukses van die gefaseerde implementering is te danke aan 'n...
Pedagogie vir Groot Klasse
Verslag: Fakulteit Opvoedkunde Werksessie oor Groot Klasse: 2 Junie 2023
Onderwerp
Pedagogie vir Groot Klasse
Aanbieders
Drs Hanelie Adendorff en Anthea Jacobs...
Prof Dave Drew woon werkswinkel by wat bydrae tot nuwe grandis-projek
Prof Dave Drew het op 28 Februarie 2022 'n werkswinkel bygewoon wat deur Prof Zander Myburg van die Universiteit van Pretoria, in kwaMbonambi aangebied is...
Fees van laserfisika by die US
Meer as 50 nagraadse studente in laserfisika vanuit Afrika en internasionaal gaan gedurende November 2016 op die Universiteit Stellenbosch toesak vir die...
Internasionale kundiges bespreek biogebaseerde ekonomie
'n Biobrandstofkenner van die Universiteit Stellenbosch, prof. Emile van Zyl, is een van 24 internasionale deskundiges wat vandeesweek op uitnodiging van die...