US tekstielwetenskaplike ontwikkel toets om effektiwiteit van gesigmaskermateriale te evalueer
Adine Gericke, 'n tekstielekspert van die Universiteit Stellenbosch se Departement Chemie en Polimeerwetenskap, het 'n gestandaardiseerde toets vir die klere-...
Tekstielwetenskapstudente ontwikkel innoverende produkte
Verbeel jou 'n wêreld waar daar bekostigbare, wasbare, herbruikbare babadoeke op die mark is wat boonop net so effektief is as die 20 biljoen weggooidoeke wat...