402 resultate gevind
Eers vorentoe, toe agtertoe oppad na PhD toe
“Ek het maar redelik onlangs… die afgelope jaar… besef die eindpunt is haalbaar. Hoewel ek heeltyd gemotiveerd was, was daar ewe veel treë agtertoe as vorentoe. Dit voel steeds soos om op die wolke te loop as ek smiddae huistoe ry en besef...
Matie ontwikkel probiotikum vir braaikuikens
'n Probiotikum vir braaikuikens, met die mikrobioom van vrylopende hoenders as grondslag, is suksesvol ontwikkel en gepatenteer deur 'n PhD- student in mikrobiologie by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Natuurwetenskappe. Deon...
Wêreld lê wyd oop vir US se eerste Internasionale Besigheid-graduandi
'n Spesiale groep studente sal vanaand by die Universiteit Stellenbosch (US) se tweede Desember 2019-gradeplegtigheid vereer word, wanneer die eerste groep van 22 studente van die BCom (Internasionale Besigheid)-klas hul grade ontvang. Die...
Fakulteit AgriWetenskappe spog met meer studente wat graad kry
Die Fakulteit AgriWetenskappe spog vanjaar opnuut met meer studente wat graad kry as in die vorige jaar. Op die Desember-gradeplegtigheid het 247 studente die eerste keer graad verwerf, 10 het nagraadse diplomas ontvang en aan 13 is HonsBSc...
Viering van top akademiese presteerders in Bos- en Natuurlikehulpbronwetenskappe.
Die hoogtepunt van die 2024-akademiese jaar en die gradeplegtigheid van die 4-jaar BSc Bos- en Natuurlikehulpbronwetenskappe-studente was ekstra spesiaal, aangesien twee studente die beroemde Sir Wilhelm Schlich-medaljes verwerf het. Me...
Inspirasie: Ingenieurstudent skep sonkrag-aangedrewe eenhoring
Gradeplegtigheid is nie net 'n geleentheid om die kwalifikasies van die Universiteit Stellenbosch (US) se studente te vier nie, maar ook die kreatiwiteit wat uit die strewe na akademiese uitnemendheid voortspruit. As deel van haar...
PhD-student wen prys met publikasie in ʼn eweknie-beoordeelde vaktydskrif
Dr Frederic Nduhirabandi, ʼn PhD-student van die Afdeling Geneeskundige Fisiologie van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch het die prys vir die beste publikasie deur ‘n nagraadse student van...
IPB by ICAR verteenwoordig
Arabidopsis thaliana is ʼn biologiese model wat reeds grondig nagevors is. Dit is die eerste plantspesie waarvan die volledige genoom opeengevolg is en gereeld gebruik word om geenfunksie te bepaal en komplekse fisiologiese bane in plante te...
IPB vier en kyk terug op 2016
Ter afsluiting van 'n suksesvolle 2016 het studente en personeellede van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) op Vrydag 2 Desember byeengekom om oor navorsingsvordering verslag te doen en daarna by die jaareindgeselligheid te ontspan...
ʼn Doktorale reis van Sabratah na Stellenbosch
Van Sabratah in Wes-Libië tot Stellenbosch in die Boland. Dít is die reis wat dr Eman Teer moes onderneem om haar doktorsgraad in Fisiologiese Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) te voltooi. Sy het haar graad op Maandag (4...