Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
US vier Jeugdag met heuglike Sosiale Geregtigheid-staptog

US vier Jeugdag met heuglike Sosiale Geregtigheid-staptog

​Die elemente het goed saamgewerk vir 'n heuglike Sosiale Geregtigheid-staptog op Jeugdag, 16 Junie toe 'n groep van meer as 60 geesdriftige stappers die koue...

Lees verder
Wêreldvlugtelingdag: Vlugtelinge se reg op geskikte behuising moet beskerm word

Wêreldvlugtelingdag: Vlugtelinge se reg op geskikte behuising moet beskerm word

​Wêreldvlugtelingdag is op Dinsdag 20 Junie gedenk. In ʼn meningsartikel vir die Cape Times skryf dr Callixte Kavuro van die Departement Publiekreg dat die Suid...

Lees verder
US lei vier nuwe ‘Afrika-Europa-klusters van navorsings-uitnemendheid’

US lei vier nuwe ‘Afrika-Europa-klusters van navorsings-uitnemendheid’

Die Universiteit Stellenbosch (US) se reputasie een van die voorste navorsingsintensiewe universiteite in die wêreld het 'n groot hupstoot gekry met die...

Lees verder
Bertina Engelbrecht tot Raad van Universiteit Stellenbosch benoem

Bertina Engelbrecht tot Raad van Universiteit Stellenbosch benoem

Me Bertina Engelbrecht, die hoof- uitvoerende beampte van die Clicks-groep, is as lid van die Universiteit Stellenbosch (US) Raad benoem*.

Engelbrecht sal van 1...

Lees verder
Skool vir Rekeningkunde sosiale impak inisiatiewe verander lewens

Skool vir Rekeningkunde sosiale impak inisiatiewe verander lewens

Die Skool vir Rekeningkunde het onlangs weereens sy uitnemendheid ten toon gestel deur twee sosiale impakprojekte aan te bied wat die lewens van jong...

Lees verder
Jeugdag: Onderwys, werkloosheid onder die soeklig

Jeugdag: Onderwys, werkloosheid onder die soeklig

Jeugdag is op Vrydag 16 Junie gevier. In meningsartikels vir die media het prof Nicola Smit (dekaan van die Fakulteit Regsgeleerdheid), Emma Swart en William...

Lees verder