Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Fakkeldraer vir vroueatlete gee die toon aan by Maties Sport

Fakkeldraer vir vroueatlete gee die toon aan by Maties Sport

Ter viering van Vrouemaand, laat die Universiteit Stellenbosch die soeklig val op die buitengewone vroue van ons instelling. Wanneer ons in hierdie reeks...

Lees verder
Prof Sophie von der Heyden help bewaar SA se mariene ekostelsels

Prof Sophie von der Heyden help bewaar SA se mariene ekostelsels

​Prof Sophie von der Heyden van die Departement Plant- en Dierkunde in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) het haar...

Lees verder
Antibioties-weerstandige sepsis eis steeds pasgeborene lewens in Afrika

Antibioties-weerstandige sepsis eis steeds pasgeborene lewens in Afrika

ʼn Nuwe Europese-Afrika-samewerkingsooreenkoms wat ten doel het om die wyse waarop infeksie in pasgeborenes behandel word, is onlangs van stapel gestuur. Die...

Lees verder
Die Universiteit Stellenbosch se befondsingsaansoeke is oop vanaf 1 Augustus 2023

Die Universiteit Stellenbosch se befondsingsaansoeke is oop vanaf 1 Augustus 2023

Aansoeke vir die Universiteit Stellenbosch (US) se 2023 voorgraadse befondsingsgeleenthede het op Dinsdag, 1 Augustus 2023 oopgemaak.

Die Universiteit moedig...

Lees verder
Merkwaardige vroue gevier tydens Vrouemaand: Prof Doria Daniels

Merkwaardige vroue gevier tydens Vrouemaand: Prof Doria Daniels

Fakulteit Opvoedkunde vier gedurende Vrouemaand van die vroue wat 'n deurslaggewende rol speel in die groei en ontwikkeling van die fakulteit. Prof Doria...

Lees verder