Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Matieland Konsert is hoogtepunt van Tuiskoms 2023

Matieland Konsert is hoogtepunt van Tuiskoms 2023

Is jou kaartjies al bespreek?Die Universiteit Stellenbosch (US) skyn die kollig op talentvolle alumni in die vermaakbedryf by sy heel eerste Matieland Konsert...

Lees verder
Gewetenlose geldskieters se slenters verlam kwesbare debiteure

Gewetenlose geldskieters se slenters verlam kwesbare debiteure

'n Nuwe verslag van die Universiteit Stellenbosch (US) Regskliniek toon dat gewetenlose geldskieters nog steeds voortgaan om arm Suid-Afrikaners uit te buit...

Lees verder
Loslitdag: Ons kort ʼn samelewing wat regtig persone met gestremdhede insluit

Loslitdag: Ons kort ʼn samelewing wat regtig persone met gestremdhede insluit

​Loslitdag word elke jaar op die eerste Vrydag in September (vanjaar op 1 September) gevier. In meningsartikels vir die media skryf personeel by die Eenheid...

Lees verder
Die Media, BRICS en Geopolitiek

Die Media, BRICS en Geopolitiek

​​Hierdie seminaar, aangebied deur die Departement Joernalistiek en die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, fokus op die mediadekking van geopolitieke...

Lees verder
Nuwe beursskenkersentrum verhoog die belang van steun vir studentesukses

Nuwe beursskenkersentrum verhoog die belang van steun vir studentesukses

Die Universiteit Stellenbosch (US) het op Donderdag 31 Augustus amptelik sy Masiphumelele-sentrum in gebruik geneem, wat 'n belangrike mylpaal verteenwoordig...

Lees verder