Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
SAKELEIERS INSPIREER OPTIMUS-STUDENTE

SAKELEIERS INSPIREER OPTIMUS-STUDENTE

Die hoofdoel van die OPTIMUS-program in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is om top voorgraadse akademiese uitblinkers van ’n stimulerende...

Lees verder
Geestesgesondheid is kompleks, kan nie net tot kontrolelys van simptome gereduseer word nie

Geestesgesondheid is kompleks, kan nie net tot kontrolelys van simptome gereduseer word nie

​Wêreldgeestesgesondheiddag word elke jaar op 10 Oktober gevier. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick skryf prof Mark Tomlinson van die Instituut vir...

Lees verder
Rektorstoekennings 2023: ’n Aand van triomf en feesviering by US

Rektorstoekennings 2023: ’n Aand van triomf en feesviering by US

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie in die elegante atmosfeer van die Stellenbosse...

Lees verder
Dink nuut oor hoëronderwysonderrig, -leer en -assessering in die era van KI

Dink nuut oor hoëronderwysonderrig, -leer en -assessering in die era van KI

Kunsmatige intelligensie (KI) ontwikkel vinnig en hou aansienlike en moontlik ontwrigtende implikasies vir die wêreldwye onderwyssektor in.  

Die Universiteit...

Lees verder
Wêreldonderwysersdag: Onderwysers het kritieke rol, kragtige invloed in samelewing

Wêreldonderwysersdag: Onderwysers het kritieke rol, kragtige invloed in samelewing

​Wêreldonderwysersdag is op 5 Oktober gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon opvoedkundiges aan die Universiteit Stellenbosch die belangrike...

Lees verder