Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Toekenning motiveer jong onderwyser

Toekenning motiveer jong onderwyser

Alice Elizabeth White is een van twee studente van Fakulteit Opvoedkunde wat 'n toekenning vir Uitnemende Prestasie ontvang het by die jaarlikse...

Lees verder
Korrupsie moet uitgeroei word om armoede in Afrika te bekamp

Korrupsie moet uitgeroei word om armoede in Afrika te bekamp

​Korrupsie belemmer armoedeverligtingspogings en algehele ontwikkeling in Afrika aansienlik. Dit is 'n groot struikelblok deurdat dit hulpbronne wegneem van...

Lees verder
US ondersoek buite-die-boks-leer met digitale ontsnappingskamer-assesserings

US ondersoek buite-die-boks-leer met digitale ontsnappingskamer-assesserings

'n Dosent in die opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US) met 'n ingebore nuuskierigheid en belangstelling in innoverende leer het haar studente...

Lees verder
Rondom die wêreld in ’n week – Globale Week 2023

Rondom die wêreld in ’n week – Globale Week 2023

Vanjaar se aflewering van Globale Week het van 9 tot 12 Oktober plaasgevind. Die week word aangebied deur die Eenheid vir Globale Onderwys (UGE) van...

Lees verder
SVO kondig Nina Callaghan as adjunk-direkteur aan

SVO kondig Nina Callaghan as adjunk-direkteur aan

Nina Callaghan is as adjunk-direkteur van die Sentrum vir Volhoubaarheidsoorgange (SVO) aangestel. Sy sluit aan by mede-direkteure, prof Reinette (Oonsie)...

Lees verder