Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
US en PET Labs Pharmaceuticals sluit strategiese vennootskap vir siklotronfasiliteit

US en PET Labs Pharmaceuticals sluit strategiese vennootskap vir siklotronfasiliteit

​​Die Universiteit Stellenbosch (US) is verheug om 'n grensverskuiwende samewerkingsooreenkoms met PET Labs Pharmaceuticals (Edms) Bpk aan te kondig om 'n...

Lees verder
US alumni span seëvier in Cambridge Misinformation Hackathon

US alumni span seëvier in Cambridge Misinformation Hackathon

'n Webgebaseerde plugin (ingeboude toevoeging tot jou webblaaier) wat misleidende uitlatings oor syfers in aanlyn mediaberigte blootlê, het aan drie alumni van...

Lees verder
Mededingende 'gaming' tel spoed op by US, die tuiste van die USSA e-Sport 2023-toernooikampioen

Mededingende 'gaming' tel spoed op by US, die tuiste van die USSA e-Sport 2023-toernooikampioen

​Meer as 'n 100 miljoen mense speel daagliks speletjies aanlyn (bekend as gaming), en nog meer mense neem tans aan e-sport deel as aan al die ander sportsoorte...

Lees verder
Uitnemende US-wetenskaplike onder wêreld se mees aangehaalde navorsers

Uitnemende US-wetenskaplike onder wêreld se mees aangehaalde navorsers

​Een van die Universiteit Stellenbosch (US) se voortreflikste wetenskaplikes, prof Dave Richardson van die Departement Plant- en Dierkunde, is een van slegs...

Lees verder