Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Wêreld TB-dag: FGGW-kenners in die nuus

Wêreld TB-dag: FGGW-kenners in die nuus

​Wêreldtuberkulosedag word elke jaar op 24 Maart herdenk en die tema vanjaar was “JA ons kan TB beëindig". ʼn Aantal TB-kenners van die Universiteit...

Lees verder
Universiteit Stellenbosch Senaat ondersteun Rektor se strewe na inklusiwiteit en veeltaligheid

Universiteit Stellenbosch Senaat ondersteun Rektor se strewe na inklusiwiteit en veeltaligheid

Die *Senaat van die Universiteit Stellenbosch (US) het Vrydag (24 Maart 2023) met 'n oorweldigende meerderheid 'n mosie van vertroue in en ondersteuning aan...

Lees verder
Bedrieglike magrietjie se vermoë om kammavlieë te skep, verduidelik

Bedrieglike magrietjie se vermoë om kammavlieë te skep, verduidelik

3. Fly (right) alongside fake lady fly (left) for comparison. Credit_A.Ellis.jpg
Navorsers het ontdek hoe 'n Suid-Afrikaanse magrietjie kamma- wyfievlieë op sy blare skep ten einde manlike vlieë te kul om dit te bestuif.

'n Manlike vlieg...

Lees verder
Maart-gradeplegtighede

Maart-gradeplegtighede

​Die Universiteit Stellenbosch (US) ken vanjaar 3 055 kwalifikasies by sy Maart-gradeweek toe wat van Maandag 27 Maart tot Vrydag 31 Maart 2023 duur.

Die Maart...

Lees verder
“Dear Mr Mandela, Dear Mrs Parks”: Tentoonstelling van kinderbriewe, globale lesse keer terug na US Museum

“Dear Mr Mandela, Dear Mrs Parks”: Tentoonstelling van kinderbriewe, globale lesse keer terug na US Museum

​Dit is baie gepas dat die geliefde rondgaande tentoonstelling, “Dear Mr Mandela, Dear Mrs Parks Children's Letters Global Lessons Exhibition" (“Beste mnr...

Lees verder
Did you know?

Did you know?

According to Oxford Open Learning, the very earliest libraries are believed to have been built around five thousand years ago, with the first human efforts to...

Lees verder