Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Auxin: Kunsmatige intelligensie in die hoëronderwysstelsel:  ChatGPT en die implikasies vir OLA

Auxin: Kunsmatige intelligensie in die hoëronderwysstelsel: ChatGPT en die implikasies vir OLA

Onderwerp

Die afgelope paar weke het KI-tegnologie beduidend gegroei met innovasies van industrie-leiers soos Google en Microsoft wat onder meer KI-funksies by...

Lees verder
Voorste Ekonoom, Lig Dringende Kwessies in Landbou en Landelike Ontwikkeling uit by Jaarlikse Mohammad Karaan Gedenklesing

Voorste Ekonoom, Lig Dringende Kwessies in Landbou en Landelike Ontwikkeling uit by Jaarlikse Mohammad Karaan Gedenklesing

​By die tweede jaarlikse Mohammad Karaan Gedenklesing, deel dr Uma Lele, internasionaal-erkende ekonoom en kenner op die gebied van landelike ontwikkeling en...

Lees verder
Sleutelmylpale in projek om vaardighede in klimaatslim landbou te versterk

Sleutelmylpale in projek om vaardighede in klimaatslim landbou te versterk

​Die Stellenbosch Universiteit Waterinstituut en Fakulteit Agriwetenskappe, in vennootskap met Maastricht Bestuurskool (MSM), het op Vrydag 17 Maart 2023 die...

Lees verder
Twéé Fiёstas vir nagraadse onderwysstudent na talle afkeurings

Twéé Fiёstas vir nagraadse onderwysstudent na talle afkeurings

In Maart vanjaar is Nagraadse Onderwysstudent, Adriaan Havenga, met twéé Fiёsta-toekennings beloon. Hy is aangewys as die wenner in die kategorieё Beste...

Lees verder
Onsigbare” goud steeds in sulfiedminerale van Witwatersrandse uitskothope

Onsigbare” goud steeds in sulfiedminerale van Witwatersrandse uitskothope

​'n PhD-student in geometallurgie by die Universiteit Stellenbosch (US) het getoon dat daar steeds 'n aansienlike hoeveelheid “onsigbare" goud − ontoeganklik...

Lees verder
Derde Internasionale Werkswinkel oor Transnasionale Misdaad in Afrika

Derde Internasionale Werkswinkel oor Transnasionale Misdaad in Afrika

​​Die vennootskap tussen SIGLA en DTRA van die VSA het sedert 2016 'n reeks werkswinkels opgelewer. In 2023 was die derde tema Kuberveiligheid in Afrika en is...

Lees verder