Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
ʼn Beter lewe danksy deurbrake in biomediese wetenskappe

ʼn Beter lewe danksy deurbrake in biomediese wetenskappe

ʼn Wêreldklas- biomediese navorsingsfasiliteit, die Biomediese Navorsingsinstituut (BMNI), word vandeesweek deur die Universiteit Stellenbosch (US) bekend...

Lees verder
Bekenstelling van STEM MentHER-program by US

Bekenstelling van STEM MentHER-program by US

​Die eerste kohort van STEM MentHER-leerders en hulle mentors is twee-twee bymekaargesit tydens 'n spesiale seremonie op Woendsdag 4 April 2023, by die...

Lees verder
Wetenskaplikes identifiseer nuwe laagtepunt vir vriespunt van water teen -70 °C

Wetenskaplikes identifiseer nuwe laagtepunt vir vriespunt van water teen -70 °C

Wetenskaplikes het nog 'n wonderlike gedragseienskap van water blootgelê  – toe dit hierdie keer ingeperk is tot op nanoskaalvlak  by temperature onder...

Lees verder
Nuwe Direkteur van Fondswerwing gereed vir vooruitgang

Nuwe Direkteur van Fondswerwing gereed vir vooruitgang

David Marupen, die pas-aangestelde Direkteur van Fondswerwing in die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge (OAB), het meer as...

Lees verder
Doktorsgraad oor lietsjies vir dr. Cronje

Doktorsgraad oor lietsjies vir dr. Cronje

​Regina Cronje vier vanjaar haar loopbaan van twee dekades as lietsjie-navorser met 'n paar besonderse mylpale. Sy het pas haar doktorsgraad in Hortologie aan...

Lees verder
Opvolgskrywe oor US se Toelatingsbeleid en Rektor se diskresionêre plasings - US Raad sal volgende stappe oorweeg

Opvolgskrywe oor US se Toelatingsbeleid en Rektor se diskresionêre plasings - US Raad sal volgende stappe oorweeg

​Skrywe aan US-personeel (6 April 2023):

Verlede Vrydag (31 March 2023) in ’n skrywe is personeel ingelig oor die Rektor wat ingevolge die Universiteit...

Lees verder