Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
FGGW-psigiater erken vir baanbrekersnavorsing oor skisofrenie

FGGW-psigiater erken vir baanbrekersnavorsing oor skisofrenie

​In wat hy beskryf as “ootmoedige erkenning" van sy navorsing oor geestesgesondheid, het dr Lebogang Phahladira, ʼn spesialis-psigiater en senior-dosent aan die...

Lees verder
‘Teiken spesifieke groepe wyndrinkers vir beter verkope’ – navorsingstudie

‘Teiken spesifieke groepe wyndrinkers vir beter verkope’ – navorsingstudie

Wynmakers (en wynmaatskappye) kan hulle verkope verbeter deur ge

teikende strategieë te ontwikkel om verskillende groepe wynverbruikers te bereik...

Lees verder
OLA-seminaar:  ʼn Sluitsteenprojek om die entrepreneurs- en ander noodsaaklike vaardighede van studente

OLA-seminaar: ʼn Sluitsteenprojek om die entrepreneurs- en ander noodsaaklike vaardighede van studente

​​Jy word uitgenooi om die volgende kwartaallikse OLA-seminaar van die Afdeling Leer- en Onderrigverryking by te woon.

Spreker:  Dr Albert Strever (Departement...

Lees verder
Nuwe medisinale sampioenspesie endemies tot Knysnabos

Nuwe medisinale sampioenspesie endemies tot Knysnabos

​'n Nuwe medisinale sampioenspesie van die genus Hericium, is onlangs deur 'n derdejaarstudent in mikrobiologie en genetika aan die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
Universiteite is enjins vir innovasie en navorsing – Prof Sibusiso Moyo

Universiteite is enjins vir innovasie en navorsing – Prof Sibusiso Moyo

Wêrelddag vir Kreatiwiteit en Innovasie is op 21 April gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian, skryf prof Sibusiso Moyo, Viserektor: Navorsing...

Lees verder
Switserse én US-studente baat by nuwe Kort program

Switserse én US-studente baat by nuwe Kort program

​As deel van die viering van 30 jaar van internasionalisering by die Universiteit Stellenbosch (US), het US Internasionaal 'n nuwe studente-kort program met...

Lees verder