Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

A picture of one hand passing an envelope to another hand under a table.
Image by: Adobe Stock

Menings en artikels

Hoe noodverkryging korrupsie aanwakker – en hoe om dit te voorkom

Omkopery, die verduistering van openbare geld, botsings van belange, die onetiese uitruil van vertroulike inligting en die stuur van kontrakte en hulpbronne ten...
Lees verder
Vryheidsdag: Baie Suid-Afrikaners steeds nie vry nie

Vryheidsdag: Baie Suid-Afrikaners steeds nie vry nie

Vryheidsdag is op 27 April gevier. In meningsartikels* vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch geskryf dat baie Suid-Afrikaners toenemend...

Lees verder
Prof Liezel Frick: Hoe om kreatiwiteit deur doktorale onderrig te help ontsluit

Prof Liezel Frick: Hoe om kreatiwiteit deur doktorale onderrig te help ontsluit

Prof Liezel Frick, Vise-dekaan: Navorsing en Nagraadse Studies in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch, het onlangs haar intreerede...

Lees verder
Vennootskappe help universiteite om ontwrigters in hoër onderwys te hanteer – Prof Hester Klopper

Vennootskappe help universiteite om ontwrigters in hoër onderwys te hanteer – Prof Hester Klopper

Globale verskuiwings in die demografie van bevolkings en versnelde digitalisering is van die grootste ontwrigters wat die hoëronderwyslandskap vinnig laat...

Lees verder
Ontmoet die nuwe voorsitter van die US Raad: Dr Nicky Newton-King

Ontmoet die nuwe voorsitter van die US Raad: Dr Nicky Newton-King

Dr Nicky Newton-King* is op 17 April 2023 as die 14de voorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch verkies – die eerste vrou om hierdie amp in die...

Lees verder
Waardevolle insig in doktorale studieleiding deur Australiese navorser gedeel

Waardevolle insig in doktorale studieleiding deur Australiese navorser gedeel

​Ervare opvoeder en navorser Prof Elke Stracke van die Universiteit van Canberra in Australië het in April twee navorsingseminare by Fakulteit Opvoedkunde

...
Lees verder